Numeri 21:16 Die Boodskap (DB)

Daarvandaan het Israel getrek tot by Beër. Beër is die waterput waar die Here vir Moses gesê het: “Maak die volk bymekaar, dan gee Ek vir hulle water om te drink.”

Numeri 21

Numeri 21:12-19