Numeri 21:13 Die Boodskap (DB)

Hulle het weer opgepak en verder getrek. Toe het hulle aan die noordekant van die Arnonrivier kamp opgeslaan in die woestyn wat tot teen die Amoriete se gebied loop. Die Arnonrivier vorm die grens tussen Moab en die Amoriete.

Numeri 21

Numeri 21:3-16