Numeri 20:6 Die Boodskap (DB)

Moses en Aäron is toe van daar af weg na die tent toe waar die Here aanbid word. By die ingang van die tent het hulle op hulle knieë gaan staan om te bid. Die Here het toe in ’n baie helder lig aan hulle verskyn

Numeri 20

Numeri 20:2-9