Numeri 20:11 Die Boodskap (DB)

Toe lig Moses sy arm op en slaan die rots twee keer met die kierie. Skielik het daar ’n groot stroom water uit die rots uitgestroom. Almal, mens en dier, het genoeg gehad om te drink.

Numeri 20

Numeri 20:6-14