Numeri 2:3 Die Boodskap (DB)

“Die stam van Juda moet hulle kamp aan die oostekant, waar die son opkom, opslaan. Hulle moet by hulle vlag bly, en ingedeel in leërafdelings. Amminadab se seun Nagson is die leier van die stam.

Numeri 2

Numeri 2:1-10