Numeri 2:25 Die Boodskap (DB)

“Die stam van Dan moet aan die noordekant kamp opslaan by hulle vlag en volgens hulle leërafdelings. Ammi-Saddai se seun Agiëser is die leier van hierdie stam.

Numeri 2

Numeri 2:19-28