Numeri 2:10 Die Boodskap (DB)

“Die stam van Ruben moet aan die suidekant kamp opslaan, by hulle vlag, en hulle moet ingedeel word in verskillende leërafdelings. Sedeür se seun Elisur is die leier van die stam.

Numeri 2

Numeri 2:7-17