Numeri 19:7 Die Boodskap (DB)

Daarna moet die priester sy klere was en bad voordat hy weer mag teruggaan kamp toe. Hy is egter vir die res van die dag nie geskik om diens te doen in die tent nie.

Numeri 19

Numeri 19:4-15