Numeri 19:21 Die Boodskap (DB)

Dit is ’n permanente reël. Die persoon wat die reinigingswater sprinkel, moet agterna ook sy klere was. Enige persoon wat aan die reinigingswater raak, sal vir die res van die dag onrein wees.

Numeri 19

Numeri 19:11-22