Numeri 19:2 Die Boodskap (DB)

“Gaan sê vir die Israeliete hulle moet vir julle ’n koei bring wat rooi van kleur is. Die koei mag nie kruppel of vermink wees nie en sy mag ook nog nooit enige werk gedoen het nie.

Numeri 19

Numeri 19:1-9