Numeri 18:9 Die Boodskap (DB)

Selfs daardie dele van die spesiale offers wat nie heeltemal verbrand word nie, behoort aan jou en jou seuns. Dit sluit elkeen van die volgende soorte offers in: graanoffers, sondeoffers en skuldoffers.

Numeri 18

Numeri 18:8-19