Numeri 18:31 Die Boodskap (DB)

Julle mag die deel wat oorbly, op enige plek saam met julle gesinne eet, want dit is die Here se beloning vir die werk wat julle in die tent doen daar waar Hy aanbid word.

Numeri 18

Numeri 18:29-32