Numeri 18:3 Die Boodskap (DB)

Hulle mag julle help met alles wat julle in die tent moet doen. Maak net seker dat hulle nie naby die altaar kom of aan die offergereedskap vat nie, want dan sal julle beslis almal doodgaan.

Numeri 18

Numeri 18:1-5