Numeri 18:28 Die Boodskap (DB)

Die een tiende van die tiendes wat julle van die Israeliete gekry het, moet julle vir Aäron as sy deel gee. Dit is my manier om vir hom te sorg.

Numeri 18

Numeri 18:20-32