Numeri 17:9 Die Boodskap (DB)

Moses het al die kieries uit die tent uitgevat en hulle vir die volk gaan wys. Daarna het elke leier sy eie kierie teruggevat.

Numeri 17

Numeri 17:8-11