Numeri 17:12-13 Die Boodskap (DB)

12. Die Israeliete sê toe vir Moses: “Ons is so goed as dood! Dis verby met ons almal!

13. Ons kan dit nie eens naby die tent van die Here waag om te offer sonder om dood te gaan nie. Ons sal almal net hier doodgaan.”

Numeri 17