Numeri 16:37 Die Boodskap (DB)

“Sê nou vir die priester Eleasar, Aäron se seun, hy moet die kopervuurbakke wat in die vuur beland het, daar gaan uithaal, want hulle behoort aan My. Die kole wat daarin is, moet hulle iewers gaan weggooi.

Numeri 16

Numeri 16:34-47