Numeri 16:22 Die Boodskap (DB)

Maar Moses en Aäron het op hulle knieë neergeval en begin bid: “O God, U is die bron van alles wat lewe. Gaan U nou al hierdie mense doodmaak omdat U kwaad is oor een man se sonde?”

Numeri 16

Numeri 16:14-29