Numeri 16:18 Die Boodskap (DB)

Hulle het almal toe hulle bakke gevat, kole en wierook daarin gesit en saam met Moses en Aäron by die ingang van die tent gaan staan waar die Here aanbid word.

Numeri 16

Numeri 16:17-27