Numeri 16:15 Die Boodskap (DB)

Moses het baie kwaad geword vir hulle. Toe sê hy vir die Here: “Moenie hulle offers aanvaar nie. Ek het nooit enigeen van hulle te na gekom of selfs ’n eenvoudige dier soos ’n donkie van hulle gevat nie.”

Numeri 16

Numeri 16:14-24