Numeri 16:13 Die Boodskap (DB)

“Is dit nie genoeg dat jy ons uit ’n vrugbare land soos Egipte laat wegtrek het om ons hier in die woestyn te laat doodgaan nie?” het hulle gevra. “Dink jy jy kan nou nog baasspeel ook oor ons?

Numeri 16

Numeri 16:8-19