Numeri 15:4 Die Boodskap (DB)

Die persoon wat so ’n offer vir My bring, moet daarmee saam ook vir My ’n graanoffer bring, wat bestaan uit een en ’n half kilogram meel, gemeng met ’n liter olyfolie.

Numeri 15

Numeri 15:1-13