Numeri 14:8 Die Boodskap (DB)

As die Here tevrede met ons is, sal Hy ons help om hierdie land in te neem en daar te gaan bly. Soos ons vroeër vir julle gesê het: dit is ’n land waar dit lyk of die melk en heuning oral in strome loop.

Numeri 14

Numeri 14:1-17