Numeri 14:40 Die Boodskap (DB)

Vroeg die volgende oggend het hulle kamp opgebreek en na die berge noord van hulle begin trek met die idee om die land van daar af in te neem. Hulle het besluit om op te trek na die land toe wat die Here beloof het.

Numeri 14

Numeri 14:38-45