Numeri 14:36-37 Die Boodskap (DB)

Die Here het toe die tien spioene wat die volk met hulle bangmaakstories om die bos gelei en teen Hom in opstand laat kom het, net daar laat doodgaan. ’n Vreemde siekte het hulle dood veroorsaak.

Numeri 14

Numeri 14:28-44