Numeri 14:33 Die Boodskap (DB)

Julle kinders sal vir 40 jaar in die woestyn rondtrek soos herders op soek na weiveld. Hulle sal die gevolge van julle ongehoorsaamheid aan My moet dra totdat julle hele geslag hier in die woestyn dood is.

Numeri 14

Numeri 14:30-35