Numeri 14:31 Die Boodskap (DB)

“Wat julle kinders betref: Julle sê mos dat hulle almal daar in die nuwe land gevangenes sal wees. Wel, die teendeel is waar: dit is vir hulle wat Ek die nuwe land sal gee. Hulle sal sommer baie lief word vir die land wat julle verwerp het.

Numeri 14

Numeri 14:24-25-32