Numeri 14:3 Die Boodskap (DB)

Hoekom het die Here ons na die land toe gebring as ons in elk geval net doodgemaak gaan word en ons vroue en kinders as gevangenes weggevat gaan word? Miskien is dit vir ons beter om terug te gaan Egipte toe!”

Numeri 14

Numeri 14:2-4