Numeri 14:29 Die Boodskap (DB)

Almal van julle wat ouer is as twintig en wie se name in die sensus opgeskryf is, dié wat teen My in opstand gekom het, se geraamtes sal in hierdie woestyn agterbly.

Numeri 14

Numeri 14:19-31