Numeri 14:23 Die Boodskap (DB)

Daarom sal hulle nooit die land sien wat Ek met ’n plegtige belofte aan hulle voorouers beloof het nie. Nie een van hierdie spul wat my groot Naam onder hulle voete vertrap het, sal hulle voete in die land sit nie.

Numeri 14

Numeri 14:17-29