Numeri 13:31 Die Boodskap (DB)

Maar die ander leiers wat saam met hom gegaan het, het gesê: “Ons kan nie teen hulle gaan oorlog maak nie, hulle is baie sterker as ons!”

Numeri 13

Numeri 13:24-32