Numeri 13:28 Die Boodskap (DB)

Die enigste probleem is dat die mense wat daar bly, ongelooflik sterk is. Hulle stede is baie groot en is versterk met dik mure om hulle. Ons het ook die Enakiete, die reuse, daar raakgeloop.

Numeri 13

Numeri 13:20-33