Numeri 13:26 Die Boodskap (DB)

Toe hulle in die kamp by Kades in die Paranwoestyn aankom, het hulle aan Moses en Aäron en die hele volk verslag gedoen. Hulle het ook vir almal die vrugte gewys wat hulle saamgebring het.

Numeri 13

Numeri 13:18-31