Numeri 13:21 Die Boodskap (DB)

Hulle is toe daar weg en het die hele land deurgegaan van die Sinaiwoestyn in die suide af tot by Regob in die noorde, naby Hamat.

Numeri 13

Numeri 13:18-29