Numeri 12:6 Die Boodskap (DB)

“Luister nou mooi na wat Ek vir julle sê. As Moses net ’n gewone profeet was, sou Ek met hom gepraat het soos met die ander profete, deur visioene en drome.

Numeri 12

Numeri 12:1-8