Numeri 11:26 Die Boodskap (DB)

Twee van die leiers, Eldad en Medad, was nog in die kamp toe die Gees in hulle begin werk het. Hulle het net daar in die kamp waar hulle was, God se wil begin bekendmaak.

Numeri 11

Numeri 11:20-30