Numeri 11:16 Die Boodskap (DB)

Toe sê die Here vir Moses: “Soek 70 mense onder die leiers van Israel uit. Maak seker dat die mense hulle gesag sal aanvaar. Bring hulle dan saam met jou na die tent toe waar Ek aanbid word.

Numeri 11

Numeri 11:15-17