Numeri 11:1 Die Boodskap (DB)

Dit was nie lank nie of die volk het by die Here oor alles begin kla. Toe Hy dit hoor, was Hy baie kwaad. In sy woede het Hy ’n deel van die kamp aan die brand laat slaan en dit tot op die grond laat afbrand.

Numeri 11

Numeri 11:1-4