Numeri 10:35 Die Boodskap (DB)

Elke keer as die priesters met die verbondsark begin trek het, het Moses gesê: “Staan op, Here, jaag u vyande weg voor U! Laat almal wat U haat, voor U padgee!”

Numeri 10

Numeri 10:30-36