Numeri 10:18 Die Boodskap (DB)

Die volgende groep wat vertrek het, was die afdelings onder leiding van die stam van Ruben. Hulle het onder hulle eie vlag getrek. Hulle leier was Sedeür se seun Elisur.

Numeri 10

Numeri 10:14-26