Nehemia 9:4 Die Boodskap (DB)

Op die verhoog het die Leviete Jesua, Bani, Kadmiël, Sebanja, Bunni, Serebja, Bani en Kenani hardop tot die Here hulle God gebid.

Nehemia 9

Nehemia 9:1-13