Nehemia 9:30 Die Boodskap (DB)

Vir baie jare lank was U geduldig met hulle. U het u profete met u Gees geïnspireer om hulle te waarsku dat hulle op die verkeerde pad is,maar hulle het hulle doof gehou.Daarom het U hulle aan nasies oorgelewer wat U nie ken nie.

Nehemia 9

Nehemia 9:27-38