Nehemia 9:26 Die Boodskap (DB)

Maar die Israeliete was ongehoorsaam en opstandig teen U.Hulle het hulle nie aan u opdragte gesteur nie. Hulle het u boodskappers doodgemaak omdat hulle u volk gewaarsku het om U opreg te dien.Hulle het skandelike dinge aangevang.

Nehemia 9

Nehemia 9:22-30