Nehemia 9:14 Die Boodskap (DB)

U het hulle geleer wat U van hulle verwag op die sabbat. U het u wil baie duidelik in die gebooie en in al u ander wette bekendgemaak deur u dienaar Moses.

Nehemia 9

Nehemia 9:7-24