Nehemia 8:7 Die Boodskap (DB)

Esra het die Here, die groot God, geprys. Al die mense het hulle hande omhoog gehou en geantwoord met: “Amen, amen.” Daarna het hulle in aanbidding laag op die grond voor die Here gekniel.

Nehemia 8

Nehemia 8:1-10