Hy het op die plein voor die Waterhek gestaan en van dagbreek tot vroeg die middag vir hulle gelees. Die mense het aandagtig geluister na wat hy vir hulle gelees het.