Nehemia 8:2 Die Boodskap (DB)

Die hele volk het op die eerste dag van die sewende maand op die plein voor die Waterhek bymekaargekom. Hulle het vir Esra, die groot kenner van die wetboek van Moses, gevra om die wetboek, waarin al die opdragte en voorskrifte van die Here vir sy volk Israel opgeteken is, saam te bring.

Nehemia 8

Nehemia 8:1-6