Nehemia 7:57-60 Die Boodskap (DB)

57. “Afstammelinge van die werkers van Salomo, saam met hulle families, was: Sotai, Soferet, Peruda,

58. Jala, Darkon, Giddel,

59. Sefatja, Gattil, Pokeret-Sebajim en Amon.

60. Die totaal van al die tempelwerkers en die nakomelinge van Salomo se amptenare was 392.

Nehemia 7