Nehemia 7:4 Die Boodskap (DB)

Jerusalem was ’n groot en uitgestrekte stad, maar die inwonertal was baie klein. Die paar huise wat daar was, was oor die hele stad versprei.

Nehemia 7

Nehemia 7:1-9