Nehemia 7:37-45 Die Boodskap (DB)

37. Lod, Gadid en Ono 721,

38. Senaä 3 930.

39. “Die volgende is ’n lys van die priesterfamilies wat teruggekom het: Jedaja, uit die huis van Jesua, 973,

40. Immer 1 052,

41. Pasgur 1 247,

42. Garim 1 017.

43. “Die Levitiese families wat teruggekom het: Jesua uit die familie van Kadmiël uit die Hodaujagroep 74,

44. tempelsangers uit die Asafgroep 148,

45. tempelwagte uit die families van Sallum, Ater, Talmon, Akkub, Gatita en Sobai 138.

Nehemia 7